Opvoubare Patiotafel, Kampeertafel of Piekniektafel
Opvoubare Patiotafel, Kampeertafel of Piekniektafel Oupie Kedoupie bou nou reeds ‘n wye reeks opvoubare tafels om sy kliente se behoeftes te bevredig. Alle tafels word van goeie kwaliteit dennehout gemaak en dan met woodock of ander kwaliteit verwe gekleur en behandel. Die nuutste toevoeging tot die Oupie Kedoupiereeks opvoutafels is weereens ‘n tafel met ‘n …
Opvoubare Patiotafel, Kampeertafel of Piekniektafel Read More »