Oupie Kedoupie Meubels

Oupie Kedoupie Meubels Wat eers ‘n stokperdlie was het nou ‘n klein besigheid geword. Oupie Kedoupie vervaardig verskeie meubels van hout onder andere gerieflike opvoutafels. Opvou Piekniektafels deur Oupie Kedoupie Ons vervaardig opvoutafels vir ‘n verskeidenheid van gebruike soos byvoorbeeld: • Opvou TV Skinkbordtafels • Opvou Koffietafels • Opvou tafels vir kinders om huiswerk op …

Oupie Kedoupie Meubels Read More »