Mini Potjiekosstelle-hout

[vc_row el_position=”first”] [vc_column] [/vc_column] [/vc_row] [vc_row] [vc_column width=”2/3″] [vc_row_inner el_position=”first”] [vc_column_inner] [/vc_column_inner] [/vc_row_inner] [vc_gallery type=”flexslider_fade” interval=”0″ onclick=”link_image” img_size=”640×480″ images=”550″ custom_links_target=”_self” el_position=”last”] [/vc_column] [vc_column width=”1/3″] [vc_gallery type=”flexslider_fade” interval=”3″ onclick=”link_image” img_size=”640×480″ images=”551,553″ custom_links_target=”_self” el_position=”first”] [vc_column_text]

 

Mini Potjiekosstelle-hout

Blad: 27cm x 16cm
Hoogte:3.5cm
No 1/4 gietyster Bush Baby Potjie
opskepbakkie
gelbakkie
Prys R385

[/vc_column_text] [vc_button title=”Doen Navraag” href=”http://oupiekedoupie.co.za/navraagvorm-vir-mini-potjiekosstelle-hout” color=”btn-success” size=”wpb_regularsize” icon=”none” target=”_self” el_position=”last”] [/vc_column] [/vc_row] [vc_row el_position=”last”] [vc_column] [vc_column_text el_position=”first last”]

 

Mini Potjiekosstelle van hout

Potjiekos is maar ‘n lekker manier om te onthaal of net lekker te kuier. Gewoonlik is daar altyd een persoon wat die potjie wil optower. Ons mini potjiekosstelle is die ideale manier om elkeen van jou gaste te betrek. Elkeen maak sy eie potjie en dit sommer in die huis.

Ons het al heelwat van hierdie potjie-etes gemaak. Die tydsduur van so ‘n potjie is tussen 45 minute en 75 minute, afhangende van die tipe vleis wat jy gebruik. Die brandstof wat gebruik word is bio gel.

Met die aankoop van ‘n potjiestel kry jy die volgende:

1. 1 x no 1/4 gietyster Bush Baby swart potjie
2. 1 x staander van gewone hout soos bestel
3. 1 x houer vir die bio gel
4. 1 x porselein opskepbakkie

[/vc_column_text] [/vc_column] [/vc_row]

Translate »