Elementor #55

Welkom by Oupie Kedoupie se webtuiste.

Wat begin het as ‘n stokperdjie, het as gevolg van toenemende navraag in ‘n besigheid verander. Ek vervaardig veeldoelige opvoutafels en opvoubare kampeerstoele sowel as strandstoele van hout Ons produkte kan in Hartenbos afgehaal word. Ons versend ook ons stoele en tafels na die groter stede teen redelike tariewe. Kontak ons gerus indien u enige navraag wil doen.

[

Meer inligting oor ons Produkte

Beskikbaarheid van Oupie Kedoupie Meubels

Oupie Kedoupie Meubels is beskikbaar elke eerste Saterdag van elke maand op die Groot Brakrivier Uitspanmark, die oudste mark in die Mosselbaai-omgewing.

Ons produkte kan ook afgehaal word in Hartenbos by ons woning. Kontak ons op 072 107 4449 vir ‘n afspraak.

Versending van Oupie Kedoupie produkte

Alle Oupie Kedoupie produkte kan nou ook landswyd versend word. Ons het mededinginde pryse met ons koeriers kon beding. Ons produkte word behoorlik verpak. Koerierkoste werk omtrent R100 per tafel vanaf Hartenbos tot in Johannesburg uit. Kwotasies moet egter vooraf by ons aangevra word. Aflewering by u adress geskied binne 3 tot 5 dae.

[/vc_column_text] [/vc_column] [vc_column width=”1/3″] [/vc_column] [/vc_row] [vc_row] [vc_column] [vc_column_text el_position=”first last”]

Oupie Kedoupie tafels kan vir ‘n verskeidenheid doele geruik word.

TV Skinkbord tafels, Huiswerktafels vir leerders, Legotafels, Kunstafels, Piekniektafels, TV Tafels en nog vele meer.

Een groot voordeel is, die oupiekedoeupie Tafels is opvoubaar om minimum stoorspasie in beslag te neem.

 

2 thoughts on “Elementor #55”

  1. Goeiedag
    Ek is op soek na opslaantafels wat geskik is vir kinders van 6 tot 9 jaar om skryfwerk by te doen. Enkeltafels sal werk, maar ‘n tafel met ‘n werkblad wat groot genoeg is vir twee konders om by te werk, sal ideaal wees. Het u dalk so ‘n tafel of sou u bereid wees om so ‘n tipe tafel te maak? Indien wel, wat is die prys per tafel? Sal u dit in Upington kan laat aflewer?
    Vriendelike groete
    Olga Malan

    1. Hi Olga
      Dankie vir die navraag. Ja ons het verskillende opsies en ons kan ook laat aflewer in Upington. Het vir jou meer inligting per epos gestuur

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Translate »