Oupie Kedoupie Meubels

Oupie Kedoupie Meubels

Oupi Kedoupie Meubels

Wat eers ‘n stokperdlie was het nou ‘n klein besigheid geword. Oupie Kedoupie vervaardig verskeie meubels van hout onder andere gerieflike opvoutafels.

Opvou Piekniektafels deur Oupie Kedoupie

Ons vervaardig opvoutafels vir ‘n verskeidenheid van gebruike soos byvoorbeeld:
• Opvou TV Skinkbordtafels
• Opvou Koffietafels
• Opvou tafels vir kinders om huiswerk op te doen
• TV Tafels
Oupie Kedoupie tafels kan vir byna enige doel gebruik word en is regtig opvoubaar om in nou spasies gebȇre te kan word.

Tans word alle tafels van kwaliteit dennehout vervaarding en dan gekleur om by verskillende houtsoorte aan te pas.

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Translate »
%d bloggers like this: