Tag Archive for Kampeertafels

Kiaatkleur TV Opvou SkinkbordTafel

  Kiaatkleur TV OPVOU SKINKBORDTAFEL Blad: 750mm x 360mm Hoogte: 680mm Gewig +- 4KG R 450.00 Doen Navraag Oupie Kedoupie tafels kan vir 'n verskeidenheid doele geruik word. TV Skinkbord tafels, Huiswerktafels vir leerders, Legotafels, Kunstafels, Piekniektafels, TV Tafels en nog vele meer. Een groot voordeel is, die oupiekedoeupie Tafels is opvoubaar om minimum stoorspasie… Meer Inligting

Welkom by Oupie Kedoupie se webtuiste. Wat begin het as 'n stokperdjie, het as gevolg van toenemende navraag in 'n besigheid verander. Ek vervaardig veeldoelige opvoutafels en opvoubare kampeerstoele sowel as strandstoele van hout Ons produkte kan in Hartenbos afgehaal word. Ons versend ook ons stoele en tafels na die groter stede teen redelike tariewe.… Meer Inligting
Translate »