Welkom by Oupie Kedoupie se webtuiste. Wat begin het as 'n stokperdjie, het as gevolg van toenemende navraag in 'n besigheid verander. Ek vervaardig veeldoelige opvoutafels en opvoubare kampeerstoele sowel as strandstoele van hout Ons produkte kan in Hartenbos afgehaal word. Ons versend ook ons stoele en tafels na die groter stede teen redelike tariewe.… Meer Inligting