TV Skinkbord tafels, Huiswerktafels vir leerders, Legotafels, Kunstafels, Piekniektafels, TV Tafels en nog vele meer. Een groot voordeel is, die oupiekedoeupie Tafels is opvoubaar om minimum stoorspasie in beslag te neem.
Versending van Oupie Kedoupie produkte – Alle Oupie Kedoupie produkte kan nou ook landswyd versend word. Ons het mededinginde pryse met ons koeriers kon beding. Ons produkte word behoorlik verpak. Koerierkoste werk omtrent R100 per tafel vanaf Hartenbos tot in Johannesburg uit. Kwotasies moet egter vooraf by ons aangevra word. Aflewering by u adress geskied binne 3 tot 5 dae.