Meer Oor Ons

Ons is jou gunsteling aanlyn meubel winkel

Wat begin het as ‘n stokperdjie, het as gevolg van toenemende navraag in ‘n besigheid verander. Ek vervaardig veeldoelige opvoutafels en opvoubare kampeerstoele  sowel as strandstoele van hout Ons produkte kan in Hartenbos afgehaal word. Ons versend ook ons stoele en tafels na die groter stede teen redelike tariewe. Kontak ons gerus indien u enige navraag wil doen.

TV Skinkbord tafels, Huiswerktafels vir leerders, Legotafels, Kunstafels, Piekniektafels, TV Tafels en nog vele meer.
Een groot voordeel is, die oupiekedoeupie Tafels is opvoubaar om minimum stoorspasie in beslag te neem.

Kampeertafel of Patiotafel
5/5
Oupie Kedoupie Meubels kan per koerier landswyd afgelewer word. Ons produkte kan ook afgehaal word in Hartenbos by ons woning. Kontak ons op 072 107 4449 vir ‘n afspraak of ‘n kwotasie vir koerierdienste.
Hanno Coetzee

Gesertifiseerde produkte

Ons produkte is van goeie kwaliteit hout gemaak, en die beste vakmanskap werk is toegepas.

Ons Het te Make Met Verskillende Kwaliteit Hout Produkte!

  • TV Skinkbord Tafels
  • Huiswerk Tafels
  • Lego Speel Tafels
  • Kunstafels
  • Piekniek Tafels
  • Patio Tafels
  • Blaas Balke
  • Potjiekos Stelle
  • Strand Stoele
Translate »