Nuus

Nuus oor Oupie Kedoupie se doen en late en produkte soos opvoutafels en pikniektafels

patio - piekniek of kampeertafel

Opvoubare Patiotafel, Kampeertafel of Piekniektafel

Opvoubare Patiotafel, Kampeertafel of Piekniektafel Oupie Kedoupie bou nou reeds ‘n wye reeks opvoubare tafels om sy kliente se behoeftes te bevredig. Alle tafels word van goeie kwaliteit dennehout gemaak en dan met woodock of ander kwaliteit verwe gekleur en behandel. Die nuutste toevoeging tot die Oupie Kedoupiereeks opvoutafels is weereens ‘n tafel met ‘n …

Opvoubare Patiotafel, Kampeertafel of Piekniektafel Read More »

Translate »